Portaal:Sport

Wikipedia-portale: Musiek · Letterkunde · Sport · Kultuur · Geografie · Geologie · Gesondheid · Geskiedenis · Wiskunde · Fisika · Chemie · Biologie · Mense · Filosofie · Religie · Samelewing · Sterrekunde · Tegnologie


Welkom by Wikipedia se portaal vir sport. Sport is 'n fisieke- (byvoorbeeld rugby) of denkspel (byvoorbeeld skaak) wat in kompetisie verband gespeel kan word. Sport kan ook op 'n rekreatiewe wyse beoefen word. Alle sporte het reëls wat nagekom moet word. Die beoefening van sport kan mense aktief en gesond hou, vandaar die slagspreuk: ‘n gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees.

Uitgeligte artikel

Die Springbokke, Bokke of amaBokoboko is Suid-Afrika se nasionale rugbyspan. Die Springbokke neem saam met Nieu-Seeland se All Blacks en Australië se Wallabies aan die Drienasiesreeks deel sowel as aan ander internasionale kompetisies soos die Rugby Wêreldbeker. Alhoewel die Springbokke nie aan die eerste twee Wêreldbekers deelgeneem het nie as gevolg van die sportboikot teen Suid-Afrika, het die land in 1995 as gasheer vir die toernooi opgetree en in dit in hulle debuut verskyning gewen. Die Springbokke het die All Blacks in die eindstryd 15-12 geklop, 'n gebeurtenis wat vandag as een van die grootste prestasies in Suid-Afrika se sportgeskiedenis gesien word.

Die Springbokke speel in groen en goud truie en speel reeds sedert 1891 internasionale rugby toe 'n span van die Britse Eilande 'n toer na Suid-Afrika onderneem het waartydens die Springbokke hulle eerste toets op 30 Julie gespeel het. Die Springbokke word as een van die top-rugbyspanne ter wêreld beskou. Die huidige afrigter is Peter de Villiers en die kaptein John Smit.

Lees verder...

Sportnuus

2011:

2010:

Sport volgens jaar

2005  • 2006  • 2007  • 2008  • 2009
2010  • 2011  • 2012  • 2013  • 2014

Ontdek...

Armdruk  • Atletiek  • Padwedloop  • Basketbal  • Bofbal  • Boks  • Boogskiet  • Driekamp  • Duik  • Fietsry  • Gewigoptel  • Gesinchroniseerde swem  • Gholf  • Gimnastiek  • Handbal  • Hokkie  • Jag  • Judo  • Kanovaart  • Karate  • Kegelbal  • Krieket  • Motorsport  • Muurbal  • Netbal  • Pluimbal  • Roei  • Rolbal  • Rolstoelrugby  • Rugby  • Ruitersport  • Sagtebal  • Seil  • Skaak  • Skerm  • Ski  • Skyfskiet  • Sneeuplankry  • Sokker  • Stoei  • Swem  • Tafeltennis  • Taekwondo  • Tennis  • Vlugbal  • Waterpolo

Dieser Artikel basiert auf dem Artikel Portaal:Sport aus der freien Enzyklopädie Wikipedia und steht unter der Doppellizenz GNU-Lizenz für freie Dokumentation und Creative Commons CC-BY-SA 3.0 Unported (Kurzfassung). In der Wikipedia ist eine Liste der Autoren verfügbar.